duimnael|400px|Verspreiding van godsdienste. duimnael|Godsdienstige simbole. 100px|duimnael|Die simbool van die Christendom. 100px|duimnael|Die simbool van die Judaïsme. 100px|duimnael|Die simbool van die Islam. 100px|duimnael|Die simbool van die Ayyavazhi. 100px|duimnael|Die simbool van die Boeddhisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Djainisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Hindoeïsme. 100px|duimnael|Die simbool van die Sikhisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Konfusianisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Sjintoïsme. 100px|duimnael|Die simbool van die Taoïsme. 100px|duimnael|Die simbool van die Esoterie. 100px|duimnael|Die simbool van die Gnostisisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Hermetisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Wicca. 100px|duimnael|Die simbool van die Astrologie. 100px|duimnael|Die simbool van die Satanisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Teosofie. 100px|duimnael|Die simbool van die Vrymesselary. 100px|duimnael|Die simbool van die Baha'i. 100px|duimnael|Die simbool van die Unitaristiese Universalisme. 100px|duimnael|Die simbool van die Zoroastrisme.

Godsdiens bestaan uit verskeie stelsels gelowe en praktyke wat deur mense dwarsoor die wêreld beoefen word.

Abrahamitiese gelowe Christendom Trinitariese Christendom Katolisisme Ou Katolieke Kerk Rooms-Katolieke Kerk Oosters-Katolieke Kerke Die Oosters-Katolieke Kerke behoort aan die Katolisisme asook aan die Oosterse Christendom. Armeens-Katolieke Kerk Chaldeïes-Katolieke Kerk Maronitiese Kerk Melkitiese Grieks-Katolieke Kerk Siries-Katolieke Kerk Oosterse Christendom Nestorianisme Assiriese Kerk van die Ooste Oosters-Katolieke Kerke Armeens-Katolieke Kerk Chaldeïes-Katolieke Kerk Maronitiese Kerk Siries-Katolieke Kerk Oosterse Ortodoksie Bulgaars-Ortodokse Kerk Georgies-Ortodokse en Apostoliese Kerk Grieks-Ortodokse Kerk Ortodokse Kerk van Albanië Ortodokse Kerk in Amerika Ortodokse Kerk van Tsjeggië en Slowakye Pools-Ortodokse Kerk Roemeens-Ortodokse Kerk Russies-Ortodokse Kerk Ougelowiges Serwies-Ortodokse Kerk Oriëntale Ortodoksie Armeens-Apostoliese Kerk Eritrees-Ortodokse Kerk Ethiopies-Ortodokse Kerk Kopties-Ortodokse Kerk Malankara-Ortodokse Siriese Kerk Siries-Ortodokse Kerk Protestantisme Adventisme Sewendedagadventisme Anabaptisme Mennonisme Anglikanisme Baptisme Streng Baptiste Calvinisme Episkopalisme Evangeliese leer Vergadering van Gelowiges (Plymouth Brethren) Hussiete Morawiese kerk (Herrnhutters) Irvingisme (Apostoliese Kerke) Kongregasionalisme Kwakers Lutheranisme Messiaanse Christendom Messiaanse Judaïsme Messiaanse Judaïsme is 'n kombinasie van Judaïsme en Christendom. Metodisme Piëtisme Pinksterbeweging Charismatiese beweging Kerk van die Nasarener Volle Evangelie Presbiterianisme Waldense Nie-trinitariese Christendom Christian Science Unifikasiekerk (Moonies) Unitarisme Broers in Christus Jehovah se Getuies Groepe met andere heilige boeke of gesaghebbende openbarings naas die Bybel: Mormonisme Community of Christ Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae Rastafarianisme Gnostiese Christene Ecclesia Gnostica Kathare

Judaïsme Rabbynse Judaïsme Konserwatiewe Judaïsme (Masorti Judaïsme) Liberale Judaïsme Reform Judaïsme Rekonstruktiewe Judaïsme Ortodokse Judaïsme Charediese Judaïsme (Ultra-Ortodokse Judaïsme) Chassidiese Judaïsme Mitnagdiem (Litause Judaïsme) Sefardies-Ortodokse Judaïsme (Sefardiese Jode) Modern-Ortodokse Judaïsme Godsdienstige Sionisme (Nasionaal-godsdienstige Judaïsme of Mizrachi) Nie-Rabbynse Judaïsme Beta Israel Karaïetiese Judaïsme Nasarener (Nasaret Judaïsme) KabbalaKabbala is 'n esoteriese Judaïsme. Messiaanse Judaïsme

Islam Soennisme Moslembroederskap Salafisme Wahabisme Sjiïsme Alawitisme Alevitisme Droese Droese is Misties-Islamities. Ismaïlisme Ahmadiyya Nasie van Islam – Swart Moslems Soefisme Soefisme is Esoteries-Islamities. Universele Soefisme Volks-Islam

Indiese gelowe Hindoeïsme indeling volgens gode Shaivisme Shaktisme Smartisme Vaishnavisme indeling volgens filosofieë Joga Mimamsa Nyaya Samkhya Vaisheshika Vedanta Volk-Hindoeïsme Nuwe Hindoeïstiese bewegings Bhagwan-beweging Hare Krishna-beweging Transendentale Meditasie Boeddhisme Die Boeddhisme het uiteindelik buite Indië gevestig geraak. Hinayana of Theravada Hinayana / Theravada het uiteindelik in Suidoos-Asië gevestig geraak. Mahayana Mahayana het uiteindelik in Oos-Asië gevestig geraak. Suiwer Land-Boeddhisme Zen PL Kyodan Tibettaanse Boeddhisme Vajrayana, Tantrayana of Mantrayana Ayyavazhi Djainisme Sikhisme Vediese religie of Brahmanisme

Oos-Asiatiese gelowe Konfusianisme Mahayana Boeddhisme Sjintoïsme Taoïsme

Esoterie Aetherius-geselskap Antroposofie Mistisisme Droese Gnostisisme Hermetisme Hermetisme is Misties asook Okkult. Orde van die Rosekruis Kabbala Nuwe Era-beweging Soefisme Universele Soefisme Natuurgodsdiens Druïdisme Sjamanisme Wicca Winti Okkultisme Astrologie Fetisjisme Hermetisme Orde van die Rosekruis Satanisme Kerk van Satan Eerste Sataniese Kerk Spiritisme Voedoeïsme Paganisme (Heidendom) Inheemse gelowe en animisme Neopaganisme Sciëntologie Teosofie Vierde Weg Vrymesselary

Ander godsdienste Baha'i Voorvaderaanbidding Unitaristies Universalisme Zoroastrisme

Godsdienstige filosofieë Teenstellend: Ateïsme en Humanisme

Agnostisisme Ateïsme Deïsme Monoteïsme Paganisme Pandeïsme Panenteïsme Panteïsme Politeïsme Post-teïsme Teïsme Universalisme

Notas