Lucky Philip Dube (3 Augustus 1964 – 18 Oktober 2007) was 'n Suid-Afrikaanse reggae-musikant. Hy het oor 25 jaar 22 albums in Zulu, Engels en Afrikaans opgeneem en was Suid-Afrika se grootste reggae-verkoper. Five facts about reggae star Lucky Dube, Reuters, 19 Oktober, 2007S.Africa reggae icon shot and killed - radio , Reuters, 19 Oktober 2007. Hy is op die aand van 18 Oktober 2007 in Rosettenville, 'n voorstad van Johannesburg, vermoor.Hijackers gun down Lucky Dube , News24.com, 19 Oktober 2007 S African reggae star shot dead, BBC Nuus, 19 Oktober 2007,

Dube is op 3 Mei 2008 tydens die 14de Suid-Afrikaanse Musiektoekennings vereer vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.

Diskografie Afrikaans Help My Krap (1986)

Mbaqanga Lengane Ngeyethu (1981) Kudala Ngikuncenga (1982) Kukuwe (1983) Abathakathi (1984) Ngikwethembe Na? (1985) Umadakeni (1987)

Engels Rastas Never Die (1984) Think About The Children (1985) Slave (1987) Together As One (1988) Prisoner (1989) Captured Live (1990) House of Exile (1991) Victims (1993) Trinity (1995) Serious Reggae Business (1996) Tax man (1997) The Way It Is (1999) The Rough Guide To Lucky Dube (compilation) (2001) Soul Taker (2001) The Other Side (2003) Respect (2006)

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars

Eksterne skakels Amptelike webtuiste Volledige diskografie Foto-onderhoud met klank vervaardig deur Classical Reggae Interviews. Hierdie onderhoud was deur die BBC gebruik om 'n radio-verslag oor sy dood te vervaardig.

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2007