Jannie Moolman is 'n tenoor wat opera en Afrikaanse liedjies sing. Hy het sy operaloopbaan in 1990 begin na voltooiing van sy BA-Kommunikasiekundegraad aan die Universiteit van die OVS. Van sy treffers sluit in: Liefling, Ons Winter Is Verby en Ek Mis Jou Elke Dag.

Moolman was ook die aanbieder van die TV-program Kom ons Karaoke wat op kykNET uitgesaai is.

Hy is in 2010 van sy eks-vrou, die violis Annake de Villiers geskei. Sy het in 2012 selfmoord gepleeg.

Diskografie My Storie DVD, 2009 Ek Kom Huistoe, JZM02 2007 Jannie Moolman Terugblik – Klassieke Gunstelinge . 2007 SALON MUSIEK Die Duet Album, met Rina Hugo, 2006 SONY Hoëveld Kleure, BOWLINE Jannie Moolman, 2005 RPM Jannie Moolman en Vriende DVD, 2004 WARNER

Verwysings

Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Eksterne skakels Jannie Moolman se amptelike webtuiste

Kategorie:Suid-Afrikaanse musici