Crescendo was 'n jaarlikse sangkompetisie vir ligte Afrikaanse musiek wat deur die ATKV georganiseer is. Die eerste Crescendo vind in 1974 plaas en die eerste wenners was Eoudia de Kock en Rouel Beukes. Sedert 2006 word die kompetisie verander na 'n kompetisie vir liedjieskrywers en herloods onder die naam CrescendoKreatief.ATKV-Crescendo slaan nuwe musikale rigting in , besoek op 6 Maart 2010.

In 1979 word Anton Goosen van die ATKV se verhoë verban nadat hy grappies oor die nasionale vlag in die staatsteater tydens 'n Crescendo-vertoning maak.Anton Goosen op openlanguages.net , besoek op 5 Maart 2010.

CrescendoKreatief-wenners 2012 – Fran Carstens 2011 – Babette Viljoen 2010 – Elzahn Rinquest 2009 – Shane Heynie 2008 – William Loots 2007 – Geen 2006 – Hanno van Heerden

Crescendo-wenners 2005 – Carlè van Deventer 2004 – Werner van Coller 2003 – Hi-5 2002 – Jak de Priester 2001 – Joe Niemand en Jaco du Plessis 2000 – Réana Nel 1999 – Petronel Baard 1998 – B-Natural 1997 – Anna Davel 1995 – Wikus du Toit 1994 – Sanet Nel 1993 – Lizanne Helberg 1992 – Natasja Groeneveld 1991 – Rian du Toit 1990 – Die Boschenzangers 1989 – Greta Jones 1988 – Coleske 1987 – Bosch-Troebadoers 1986 – Pieter van der Westhuizen en Gavin Davis 1985 – Innes en Franna Benadé 1984 – Take 5 1983 – Stephen Mundell 1982 – Johan Badenhorst 1981 – Gisela de Villiers 1980 – Karin Hougaard 1979 – Anneli van Rooyen 1978 – Rina Hugo en Bruce Sanderson 1977 – Randall Wicomb 1976 – Randall Wicomb 1975 – Randall Wicomb 1974 – Eoudia de Kock en Rouel Beukes

Verwysings

Eksterne skakels http://atkvprojekte.co.za/crescendo/

Kategorie:ATKV Kategorie:Musiekkompetisies Kategorie:Suid-Afrikaanse musiektoekennings