Huambo (voorheen Nova Lisboa) is die hoofstad van die Huambo-provinsie in Angola. Die stad is ook een van die grootse stede in die land en het 'n bevolking van 341 696 in 2010 gehad.bevoelkerungsstatistik.de

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Angola