Die jaar 1138 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 25 Januarie - Gregorio Conti word verkies as Pous Victor IV as teenpous teenoor Pous Innocentius II. 29 Mei – Pous Innocentius II se pontifikaat nie verder betwis nie. Teenpous Victor IV (Gregorius) onderwerp hom aan Innocentius.

Geboortes Onbekend – Saladin, 'n Koerdiese Moslem wat die Ajjubide-dinastie van Egipte en Sirië gestig het († 1193).

Sterftes 25 Januarie – Pietro Pierleoni (Teenpous Anacletus II) (* 1090). Kategorie:12de eeu