Die jaar 1140 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 40ste jaar van die 12de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure Die sinode van Sens veroordeel die leer van die teoloog Pierre Abélard. In Palermo word in die Cappella Palatina Bisantynse mosaïeke aangebring Geboortes Onbekend – Alexios V, keiser van die Bisantynse Ryk († 1204)

Sterftes (ongeveer) Teenpous Victor IV (Gregorius) gebore Gregorio Conti.

Kategorie:12de eeu