Die jaar 1139 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure 29 Maart – Pous Innocentius II publiseer die bul Omne datum optimum waarin die orde van die Tempeliers gestig word. 4 April – Pous Innocentius II begin die tweede Lateraanse Konsilie. 26 Julie – Afonso die Oorwinnaar word die eerste koning van 'n onafhanklike Portugal.

Geboortes

Sterftes 18 Februarie – Jaropolk II van Kiëf, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1082)

Kategorie:12de eeu