Die Bille is 'n klein rivier in die noorde van Duitsland, in die deelstate Hamburg en Sleeswyk-Holstein. Die Bille ontstaan by die gemeente Linau en die uitmonding is na 65 kilometer in die Elbe in die stad Hamburg.
Kategorie:Hamburg Kategorie:Riviere in Duitsland Kategorie:Sleeswyk-Holstein