duimnael|regs|200px|Vlag van die Oranje-Vrystaat

Met die ondertekening van die Bloemfontein-konvensie op 23 Februarie 1854 het die Oranjerivier-soewereiniteit amptelik 'n onafhanklike staat onder nominale Britse opperheerskappy geword, genaamd die Oranje-Vrijstaat. Op 11 Maart 1854 het die Britte die gebied van die nuwe staat verlaat. Die verteenwoordigers van die burgers van die Oranje-Vrijstaat het Josias Philip Hoffman tot voorsitter van die voorlopige regering verkies. Na die finalisering van die strukturering van die staat in April 1854 het Josias Hoffman uiteindelik die eerste staatspresident geword.

Die Oranje-Vrijstaat het slegs ses normaal verkose staatspresidente gehad gedurende die 48 jaar van sy bestaan. Tussen regerings en gedurende die siekte, verlof en afwesigheid van die ampsbekleërs is waarnemende staatspresidente deur die Volksraad aangewys. Dit was gewoonlik die staatsekretaris, die voorsitter van die Volksraad of 'n prominente lid van daardie liggaam. Die presidentskap is verskeie kere ook deur 'n kommissie oorgeneem. Oranje-Vrystaat by Worldstatesmen.org

Lys van staatspresidente van die Oranje-Vrystaat duimnael|200px|Wapenskild van die Oranje-Vrystaat

President Amp opgeneem Amp laat vaar Ander Jacobus Groenendaal [??] April 1854 18 April 1854 Waarnemend Josias Philip Hoffman 18 April 1854 10 Februarie 1855 Waarnemend van 18 April tot 15 Junie 1854Muller, Hendrik P.N., Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. Naar Mr. H.A.L. Hamelberg's nagelaten papieren beschreven. Leiden: E.J. Brill 1907. 53-54.Saamgestelde kommissie vir die bestuur van die regering, bestaande uit Jacobus Johannes Venter (voorsitter), Esaias Reynier Snijman en N.N. 10 Februarie 1855 27 Augustus 1855 Jacobus Nicolaas Boshoff 27 Augustus 1855 Junie 1859waarskynlik amptelik 6 September 1859 Boshoff het sy pos in Januarie 1859 verlaat om na Natal te gaan en het nie weer teruggekeer nie.Muller, Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. 127, 132. Esaias Reynier Snijman Januarie 1859 15 Desember 1859 WaarnemendMuller, Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. 132. Jacobus Johannes Venter 15 Desember 1859 8 Februarie 1860 Waarnemend Marthinus Wessel Pretorius 8 Februarie 1860 17 Junie 1863 Jan Willem Spruyt September 1860 Waarnemend tydens afwesigheid, waarskynlik ook tydens ander geleenthede tot 1862Muller, Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. 141, 143-144. Joseph Allison 18 Maart 1863 20 Junie 1863 Waarnemend gedurende verlof tot 17 JunieMuller, Oude tyden in den Oranje-Vrystaat. 146-147. Jacobus Johannes Venter 20 Junie 1863 2 Februarie 1864 Waarnemend 100px Sir Johannes Henricus Brand 2 Februarie 1864 14 Julie 1888 Friedrich Kaufmann Höhne 31 Augustus 1872 4 Oktober 1872 Waarnemend gedurende verlof Jacobus Johannes Venter 1869 1870 Waarnemend gedurende verlofUitvoerende Komitee bestaande uit William Collins, Friedrich Pieter Schnehage en Gerhardus Johannes du Toit Waarnemend gedurende verlof Pieter Jeremias Blignaut 14 Julie 1888 10 Januarie 1889 Waarnemend 100px Francis William Reitz 10 Januarie 1889 11 Desember 1895 Pieter Jeremias Blignaut 11 Desember 1895 4 Maart 1896 Waarnemend 100px Martinus Theunis Steyn 4 Maart 1896 31 Mei 1902 100px Christiaan Rudolf de Wet 29 Mei 1902 31 Mei 1902 Waarnemend

Notas

Kategorie:Suid-Afrikaanse lyste Oranje-Vrystaat