Harald II van Denemarke (omstreeks 980's – 1018) was van 1014 tot 1018 koning van Denemarke. Hy was die oudste seun van Sven Vurkbaard en Gunhilda, en was regent terwyl sy pa in Engeland teen Ethelred II geveg het. Hy is ná sy dood opgevolg deur sy broer, Knoet die Grote.

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Harald II of Denmark

Kategorie:Deense monarge Kategorie:Geboortes in 994 Kategorie:Sterftes in 1018