Die vlag van Ascensioneiland, ’n Britse oorsese gebied is op 11 Mei 2013 in gebruik geneem. http://www.sainthelena.gov.sh/news.php/863/first-ever-ascension-island-flag-to-fly Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

Tydens die 'n vergadering van die Raad van Ascensioneiland op 3 Maart 2009 is besluit dat die eiland 'n unieke vlag sal ontwerp in samewerking met die Buitelandse en Gemenebeskantoor van Brittanje. Lede het ook voorgestel dat 'n openbare kompetisie geloods moet word om die ontwerp van die vlag vas te stel. Berig in The Islander . URL besoek op 8 Februarie 2010.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Ascensioneiland by Flags of the World.

Kategorie:Ascension Ascensioneiland