Die Franse oorsese gebied Mayotte het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eiland het wel, soos die ander eilande in die Comore ’n eie onderskeidende vlag.

Ander vlae

Sien ook

Vlag van die Comore-eilande

Eksterne skakels

Mayotte by Flags of the World.

Kategorie:Mayotte Mayotte