Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 3 federale stede is: Moskou, Sewastopol en Sint Petersburg. Hierdie stede is deelgebiede uit eie reg en is nie soos ander stede deel van ’n groter deelgebied nie.
center
Kaart# Kode ISO-kode Naam Vlag Wapen Federale distik Ekonomiese distrik Oppervl. (km²) Bevolking177MOWMoskou45x45px45x45pxSentraleSentrale1 10010 382 754278SPESint Petersburg45x45px45x45pxNoordwestelikeNoordwestelike1 4394 662 547392GeenSewastopol45x45px45x45pxKrim(nie ingedeel nie)864379 200
2014-ontwikkeling Op 18 Maart 2014 het die Krim en Sewastopol ná ’n referendum by Rusland aangesluitKremlin.ru. Договор между Российской Федерацией и Республикой Крым о принятии в Российскую Федерацию Республики Крым и образовании в составе Российской Федерации новых субъектов (Treaty Between the Russian Federation and the Republic of Crimea on Ascension to the Russian Federation of the Republic of Crimea and on Establishment of New Subjects Within the Russian Federation) en het Sewastopol Rusland se derde federale stad geword. ’n Groot deel van die internasionale gemeenskap en die regering van die Oekraïne erken nie Sewastopol as deel van Rusland nie, maar beskou dit steeds as deel van die Oekraïne.
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Federal cities of Russia