Die Moses Mabhidastadion is 'n stadion in Durban, Suid-Afrika, wat na Moses Mabhida, 'n voormalige sekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, genoem is. Dit is deur die multinasionale Amerikaanse ingenieursonderneming AECOM ontwerp. AECOM.com: Projects – Moses Mabhida Stadium. Besoek op 30 April 2020

Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Die stadion het tydens die Sokker-Wêreldbeker 'n kapasiteit van 62 760 gehad. FIFA.com – Durban Stadium Die stadion is aangrensend aan die Kings Park-stadion, in die Kings Park-sportkompleks, en die Durban-straatbaan wat gebruik was vir die A1 GP Wêreldbeker van motorsport. Dit sluit in 'n aangrensende binnehuisarena, sokkermuseum, sportinstituut, en 'n treinstasie.

Fotogalery

Wedstryde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers13 Junie 201020:304–0Groep D62 66016 Junie 201016:000–1Groep H62 45319 Junie 201013:301–0Groep E62 01022 Junie 201020:302–2Groep B61 87425 Junie 201016:000–0Groep G62 71228 Junie 201016:002–1Agtste eindrondte61 9627 Julie 201020:300–1Halfeindronde60 960

Afrikanasiesbeker 2013

DatumSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers23 Januarie 20132–0Groep A50 00023 Januarie 20131–1Groep A25 00027 Januarie 20132–2Groep A45 00028 Januarie 2013 DR Kongo1–1Groep B8 0002 Februarie 20131–1 (1–3 n.S.)Kwarteindronde45 0006 Februarie 20131–4Halfeindronde54 000

Krieket duimnael|Die Moses Mabhidastadion tydens konstruksie in 2008 Span (A) Span (B) Wenner Telling Jaar Toeskouers Met 21 lopies 2011 69 000

Sien ook Lys van stadions in Suid-Afrika

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:FIFA Wêreldbekerstadions Kategorie:Geboue en strukture in Durban Kategorie:Krieketstadions in Suid-Afrika Kategorie:Sokkerstadions in Suid-Afrika Kategorie:Sport in Durban