Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 1 die status van outonome oblast het: die Joodse Outonome Oblast.

senter

Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Autonomous oblasts of Russia