Skepties Suid-Afrika (SSA, Engels: Sceptics South Africa) is 'n nie-winsgewende, lidondersteunde organisasie wat poog om die wetenskap en rasionele rede in veral Suid-Afrika te behou, wat volgens hulle deur die opvlam van 'n tipe religeuse fundamentalisme verdryf word. SSA word deur die stigter George Claassen geredigeer.

Eksterne skakels Argief van Amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Afrikaanse organisasies