Die term Gaia kan onder andere verwys na: Gaia (mitologie), ’n oergod in die Griekse mitologie Gaia (ruimtesending), ’n Europese ruimtesending wat beplan word vir 2012 Gaia (filosofie), ’n konsep dat lewende organismes hul omgewing sal verbeter Gaia, ’n gees in die rolprent Final Fantasy: The Spirits Within Gaia, die gees van die aarde in die TV-reeks Captain Planet and the Planeteers Gaia (Marvel Comics), ’n karakter in Marvel Comics Gaia, ’n musiekalbum van Mägo de Oz Gaia, ’n Olivia Newton-John-album Gaia (Havana), ’n kunssentrum in Havana, Kuba