Die term Titaan kan onder andere verwys na:

Titaan (element), ’n chemiese element. Titaan (mitologie), ’n soort god in die Griekse mitologie. Titaan (maan), ’n maan van die planeet Saturnus. Die Titane, ’n krieketspan wat voorheen as die Noord-Transvaalse krieketspan bekend was.