Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie. Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.
Die Olimpiese en ander belangrike gode duimnael|regs|180px|Zeus as die Jupiter de Smyrne (tans in die Louvre). Afrodite (liefde, vrugbaarheid, skoonheid en beskermer van die plante- en dierewêreld) Apollo (orakel; siektes en gesondheid, musiek ) Ares (oorlog en krygslus) Artemis (maan, jag, maagde, wilde diere en kuisheid, maar ook vrugbaarheid) Atena (wysheid, strategie, krygskuns en handwerk) Demeter (landbou en graan) Dionusos (wyn en feeste) Eileitia (geboorte) Hades (dood, rykdom en kosbare metale; god van die onderwêreld) Hebe (jeugdigheid) Helios (son) Hefaistos (grofsmede, vuur en ambagte) Hera (vrou van Zeus; godin van die huwelik en vroue) Hermes (handel, verkeer, diewe; boodskapper van die gode) Hestia (haard en familie) Iris (reënboog) Maia Pan (woud, herders en musiek) Persefone Poseidon (see en aardbewings) Zeus (oppergod; hemel en aarde)
Die oergode duimnael|links|160 px|Gaia, die aarde. Eter (die atmosfeer) Chaos (die leegte) Erebos (die duisternis) Eros (die liefde) Gaia (die aarde en natuur) Hemera (die dag) Nyx (die nag) Pontos (die mere) Sfinks (die geluid) Tartaros (die onderwêreld) Uranos (die hemel)
Die Titane duimnael|regs|180px|Atlas en Herakles, op ’n vaas van omstreeks 490-480 v.C. (Nasionale Argeoliese Museum, Athene. Asteria Astraios Atlas Klumene Dione Epimeteus Eos (die daeraad) Hekate Huperion Iapetos Koios Krios Kronos Leto Menoitios Mnemosune Okeanos Foibe Prometeus Rea Selene (die Maan) Tetis Teia Temis
Sterflike helde of halfgode duimnael|links|140px|Herkules met ’n appel van die Hesperides. Achilles Antiope Asklepios Daidalos Ganumedes Herakles Ikaros Jason Oidipus Peleus Penelope Perseus Sisufos Tantalos Teseus
See- en riviergode Elke stuk water, of dit ’n rivier, see of fontein was, het sy eie god of godin gehad. So kon ’n rivier in ’n bepaalde mite verpersoonlik word.
Akeloios Akeron Akis Alfeus Amfitrite Asopos Keto duimnael|180 px|Tetis, moeder van Achilles. Glaukos Leukotea Die Naïede Die Krinaias (springende water) Die Limnades (mere) Die Pegaias (fonteine) Die Potamiede (riviere) Die Eleionomai (moerasse) Nereus Die Nereïede Okeanos (die oseaan) Die Okeaniede Palaimon Forkus Poseidon Proteus Talassa Thetis Tetis Triton
Windgode Eolos (die wind) Boreas (die noordewind) Euros (die oostewind) Notos (die suidewind) Zefuros (die westewind)
Verpersoonlikte konsepte duimnael|200 px|regs|Chronos aan die slaap op ene Georg Wolff se graf. Apate (Misleiding) Bia (Krag) Kratos (Krag) Chronos (Tyd) Eris (Twis) Eros (Liefde) Die Grasieë (Grasie) Die seisoene (Horai) Hubris (Oormoed) Hugeia (Gesondheid) Metis (Wysheid) Die Skikgodinne (Moirai) (Lot) Die Muses (Kuns) Nike (Oorwinning) Nemesis (Wraak) Filotes (Toegeneentheid) Temis (Orde) Zelos (Ywer) Hipnos (Slaap)
Die Grasieë regs|duimnael|200px|Die Drie Grasieë van Sandro Botticelli se skildery Primavera in die Uffizi-galery. Aglaia Eufrosune Taleia (Kleta)
Die seisoene (Horai) Tallo (die lente) Aukso (die somer) Karpo (die winter) Flakko (die herfst)
Die skikgodinne (Moirai) Kloto Lakesis Atropos
Die muses Erato (liriek) Euterpe (fluitspel) Kalliope (sang en digkuns) Kleio (geskiedskrywing) Melpomene (tragedie) Polumnia (die gewyde lied) Terpsichore (dans) Taleia (komedie) Ourania (sterrekunde)
Forkeïede Charubdis Die Graias Die Gorgone Skulla
Die Graias Deino Enio Persis Pemfredo
Die Gorgone regs|duimnael|300px|Die kop van Meduasa: Tête de Méduse, deur Peter Paul Rubens (1618). Steno Euriale Medusa
Nimfe Adrasteia Amfitrite Aretousa Klutie Krataiis Daphne Die Driades (bosnimfe) Eggo Eidia Hamadriades (boomnimfe) Die Naïede (die nimfe) Die Nereïede (seenimfe) Die Oreades (bergnimfe) Surinks
Die siklope (eenoë) regs|duimnael|200px|Le Cyclope, Odilon Redon (1840–1916). Arges Brontes Steropes Polyfemos
Die honderdhandiges Briareos Gues Kottos
Die Gigante Atos Alkioneus Enkelados Efialtes Eurumedon Mimas Pallas Polubotes Porfurion
Sien ook Griekse mitologie Griekse oergode Titane Olimpiese gode
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel :nl:Lijst van Griekse goden
Kategorie:Griekse mitologie