duimnael|400px|Omstrede gebiede:

Hierdie is 'n lys van omstrede gebiede soos onafhanklike lande en afhanklike gebiede.

Omstrede onafhanklike lande Huidige omstrede lande Afrika duimnael|Internasionale erkenning van die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara: duimnael|Internasionale erkenning van Abchasië en Suid-Ossetië duimnael|Internasionale erkenning van Israel: duimnael|Internasionale erkenning van Palestina duimnael|Internasionale erkenning van die Republiek China duimnael|Internasionale erkenning van Kosovo duimnael|Internasionale erkenning van die Cookeilande duimnael|Internasionale erkenning van Niue , opgeëis deur Marokko en word deur 44 lande erken. , maak volgens internasionale reg deel uit van Somalië. , maak volgens internasionale reg deel uit van Somalië.

Asië , maak volgens internasionale reg deel uit van Georgië en word slegs deur Rusland, Nicaragua, Venezuela, Sirië, Transnistrië en Suid-Ossetië erken. word slegs deur 30 lande nie erken nie en is 'n lidland van die Verenigde Nasies. , opgeëis deur Suid-Korea en word slegs deur Suid-Korea en Japan nie erken nie. , opgeëis deur Israel, word deur 137 lande erken en is 'n waarnemer van die Verenigde Nasies. , opgeëis deur die Volksrepubliek China en word deur 17 lande erken. , opgeëis deur Noord-Korea en word slegs deur Noord-Korea nie erken nie. , maak volgens internasionale reg deel uit van Georgië en word slegs deur Rusland, Nicaragua, Venezuela, Sirië, die Arabiese Demokratiese Republiek Sahara, Abchasië en Transnistrië erken. , maak volgens internasionale reg deel uit van Siprus en word slegs deur Turkye erken. , opgeëis deur die Republiek China, word deur 176 lande erken en is 'n lidland van die Verenigde Nasies.

Europa , opgeëis deur Serwië en word deur 102 lande erken. , maak volgens internasionale reg deel uit van Moldowa en word slegs deur Abchasië, die Republiek Artsach en Suid-Ossetië erken.

Oseanië , is 'n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 52 lande erken. , is 'n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 20 lande erken.

Historiese omstrede lande Afrika Anjouan (1997–2002), maak nou weer deel uit van die Comore-eilande. Azawad (2012–2013), maak nou weer deel uit van Mali. Biafra (1967–1979), slegs deur Gaboen, Haïti, Ivoorkus, Tanzanië en Zaïre erken en maak nou weer deel uit van Suid-Nigerië. Bophuthatswana (1977–1994), 'n voormalige Bantoestan, wat slegs deur Suid-Afrika, Ciskei, Transkei en Venda erken is en maak nou weer deel uit van Suid-Afrika. Ciskei (1981–1994), 'n voormalige Bantoestan, wat slegs deur Suid-Afrika, Bophuthatswana, Transkei en Venda erken is en maak nou weer deel uit van Suid-Afrika. Jubaland (1998–1999), 'n voormalige omstrede gebied in Suid-Somalië. Katanga (1960–1963), 'n staat in die suide van die Demokratiese Republiek die Kongo. Maakhir (2007–2009), maak nou weer deel uit van Somalië. Mohéli (1997–1998), maak nou weer deel uit van die Comore-eilande. Rif-Republiek (1921–1926), maak nou weer deel uit van Marokko. Republiek van Benin (1967), maak nou weer deel uit van die Suid-Nigerië. (1965–1979), slegs deur Suid-Afrika erken en dit is die huidige Zimbabwe. Suid-Kasai (1960–1961), maak nou weer deel uit van die Demokratiese Republiek die Kongo. Suidwes-Somalië (2002–2006), 'n voormalige omstrede gebied in Suid-Somalië. Transkei (1976–1994), 'n voormalige Bantoestan, wat slegs deur Suid-Afrika, Bophuthatswana, Ciskei en Venda erken is en maak nou weer deel uit van Suid-Afrika. Venda (1979–1994), 'n voormalige Bantoestan, wat slegs deur Suid-Afrika, Bophuthatswana, Ciskei en Transkei erken is en maak nou weer deel uit van Suid-Afrika.

Asië Adzjarië (1991–2005), maak nou weer deel uit van Suid-Georgië. Islamiese Emiraat Afghanistan (1996–2001), slegs deur Saoedi-Arabië, Pakistan en die Verenigde Arabiese Emirate erken en dit is die huidige Republiek Afghanistan. Kachin-Staat (1962–1994), maak nou weer deel uit van Noord-Mianmar. Nachitsjewan (1990), maak nou weer deel uit van Suid-Azerbeidjan. Outonome Republiek Talysh-Mugan, maak nou weer deel uit van Suid-Azerbeidjan. , maak nou weer deel uit van Azerbeidjan. Republiek Mahabad (1946–1947), maak nou weer deel uit van Noordwes-Iran. Tiwa (1991–1992), maak nou weer deel uit van Suid-Rusland. Tsjetsjniese Republiek Itsjkerië (1996–1999), slegs deur Georgië erken en maak nou weer deel uit van die Suidwes-Rusland. Volksrepubliek Kambodja (1979–1989), die huidige Koninkryk Kambodja.

Europa (1990–1994), maak nou weer deel uit van Suid-Moldowa. Republiek Herceg-Bosna (1993–1994), maak nou weer deel uit van Bosnië en Herzegowina. Republiek Serbiese Krajina (1991–1995), maak nou weer deel uit van Kroasië. Republiek Srpska (1992–1995), maak nou weer deel uit van Bosnië en Herzegowina. Republiek Wes-Bosnië (1993–1995), maak nou weer deel uit van Bosnië en Herzegowina. , maak volgens internasionale reg deel uit van Oekraïne, maar dit is in 2022 deur Rusland geannekseer. , maak volgens internasionale reg deel uit van Oekraïne, maar dit is in 2022 deur Rusland geannekseer.

Oseanië Bougainville (1990–1997), maak nou weer deel uit van Papoea-Nieu-Guinee.

Omstrede afhanklike gebiede duimnael|Internasionale posisie oor die soewereiniteit van die Falkland-eilande: Ashmore- en Cartiereilande, 'n Australiese eksterne gebied wat opgeëis word deur Indonesië. , 'n Portugese besitting in die Atlantiese Oseaan wat opgeëis word deur Marokko. , 'n Britse oorsese gebied wat opgeëis word deur Mauritius en die Seychelle. , 'n Spaanse besitting in Noord-Afrika wat opgeëis word deur Marokko. , 'n Britse oorsese gebied in die suidelike Atlantiese Oseaan wat opgeëis word deur Argentinië. , 'n Spaanse besitting in Noord-Afrika wat opgeëis word deur Marokko. , 'n Britse oorsese gebied wat opgeëis word deur Spanje. Koerile, 'n Russiese eilandgroep in die noordwestelike Stille Oseaan wat opgeëis word deur Japan. , 'n Portugese besitting in Noord-Afrika wat opgeëis word deur Marokko. , 'n Franse oorsese gebied wat opgeëis word deur die Comore-eilande. , 'n Spaanse besitting in Noord-Afrika wat opgeëis word deur Marokko. Navassa, 'n klein afgelê eiland van die Verenigde State van Amerika wat opgeëis word deur Haïti. , 'n Franse oorsese gebied wat opgeëis word deur Mauritius. Rotse van Liancourt, 'n groep betwiste en onbewoonde eilandjies in die See van Japan, wat tussen Japan en Suid-Korea omstrede is. Senkaku-eilande, 'n groep van onbewoonde eilande in die Oos-Chinese See, wat opgeëis word deur Japan, China en Taiwan. , 'n Britse oorsese gebied in die suidelike Atlantiese Oseaan wat opgeëis word deur Argentinië. Suidelike Orkneyeilande, 'n Britse oorsese gebied in die suidelike Atlantiese Oseaan wat opgeëis word deur Argentinië. Suidelike Shetlandeilande, 'n Britse oorsese gebied in die suidelike Atlantiese Oseaan wat opgeëis word deur Argentinië. Verspreide Eilande in die Indiese Oseaan, 'n Franse oorsese gebied wat gedeeltelik opgeëis word deur die Comore-eilande, Madagaskar, Mauritius en die Seychelle. Wake-eiland, 'n klein afgelê eiland van die Verenigde State van Amerika wat opgeëis word deur die Marshalleilande.

Sien ook Lys van hoofstede Lys van lande Lys van afhanklike gebiede

Verwysings

Eksterne skakels

Omstrede Gebiede