duimnael|Old Fort in Durban
Old Fort is 'n fort in Durban wat in 1842 deur kaptein Thomas Smith se troepe opgerig is as deel van 'n sigbaarheidsveldtog deur die Britte wat wou keer dat die Nederlandse boere 'n republiek in Natal stig. Die fasiliteite is in 1858 uitgebrei om 'n arsenaal en 'n barakke in te sluit, en troepe het die fort beset tot en met die einde van daardie eeu.
Eksterne skakels Durban.gov.za-profiel
Kategorie:Forte in Suid-Afrika Kategorie:Geboue en strukture in Durban