duimnael|Masjonaland in Zimbabwe Masjonaland beslaan die sentrale en noordoostelike dele van Zimbabwe en bestaan uit die provinsies Masjonaland-Wes, Masjonaland-Sentraal, Masjonaland-Oos en Harare, wat vir administrasiedoeleindes 'n afsonderlike provinsie is. Dit is ook die deel van die land waar die Sjona woon.
Sien ook Gazaland
Bron Akers, Mary (red.), Encyclopaedia Rhodesia, The College Press Pvt. Ltd., Salisbury, 1973.
Kategorie:Geografie van Zimbabwe