Kabinet van Suid-Afrika70px Kabinet van Nelson Mandela180px|Nelson Rolihlahla Mandela President:Nelson MandelaParty:African National Congress Tydperk:1994–1999

Nelson Mandela het aan bewind gekom as President van Suid-Afrika op 10 Mei 1994 en het 'n Regering van Nasionale Eenheid aangekondig op 11 Mei 1994. Die kabinet het lede van Mandela se African National Congress, die Nasionale Party en die Inkatha-Vryheidsparty, aangesien Klousule 88 van die Tussentydse Grondwet van Suid-Afrika vereis het dat alle partye wat meer as 20 setels in die Nasionale Vergadering wen, verteenwoordiging in die kabinet moet kry. Met sy stigting het dit uit 27 ministers bestaan, met 'n verdere 13 adjunkministers.

Samestelling

Portefeulje Naam Beeld Party Tydperk President Nelson Mandela 50px|N. Mandela ANC 1994–1999 1ste Adjunkpresident(Vanaf 30 Junie 1996die enigste adjunkpresident) Thabo Mbeki 50px|T. Mbeki ANC 1994–1999 2de Adjunkpresident(Tot 30 Junie 1996) Frederik Willem de Klerk 50px|F.W. de Klerk NP 1994–1996 Algemene Sake John Mavuso ANC 1996–1999 Arbeid Tito Mboweni 50px ANC 1994–1999 Behuising Joe Slovo SAKP/ANC 1994–1995 (sterwe) Binnelandse Sake Mangosuthu Buthelezi 50px IFP 1994–1999 Buitelandse Sake Alfred Nzo 45px ANC 1994–1999 Finansies Derek Keys NP 1994Chris Liebenberg Partyloos 1994–1996Trevor Manuel 45px ANC 1996–1999 Gesondheid Nkosazana Dlamini-Zuma 50px ANC 1994–1999 Handel en Nywerheid Trevor ManuelAlec Erwin ANC 1994–19961996–1999 Heropbou en Ontwikkeling Jay Naidoo ANC 1994–1999 Justisie Dullah Omar ANC 1994–1999 Korrektiewe dienste Sipho Mzimela IFP 1994–1999 Kuns, Kultuur, Wetenskap en Tegnologie Ben Ngubane IVP 1994–1996 LandbouLandbou en Landsake Kraai van NiekerkDerek Hanekom NPANC 1994–19961996–1999 Landsake(Tot Julie 1996) Derek Hanekom 50px ANC 1994–1996 Maatskaplike Ontwikkeling Abe WilliamsPatrick McKenzieGeraldine Fraser-Moleketi 60px NPNPSACP/ANC 1994–199619961996–1999 Mynbou en Energie Pik BothaPenuell Maduna NPANC 1994–19961996–1999 Onderwys Sibusiso Bengu 50px ANC 1994–1999 Openbare ondernemings Stella Sigcau ANC 1994–1999 Openbare Dienste en Administrasie Zola Skweyiya ANC 1994–1999 Openbare Werke Jeff Radebe 60px ANC 1994–1999 Pos en Telekommunikasie Pallo JordanJay Naidoo 50px ANC 1994–19961996–1999 Provinsiale Sake enKonstitusionele Ontwikkeling Roelf MeyerMohammed Valli Moosa 45px NPANC 1994–19961996–1999 Sport en Ontspanning Steve Tshwete ANC 1994–1999 Staatsveiligheid Sydney Mufamadi SACP/ANC 1994–1999 Toerisme Dawie de VilliersPallo Jordan 50px NPANC 1994–19961996–1999 Verdediging Generaal Joe Modise 50px ANC 1994–1999 Vervoer Mac Maharaj ANC 1994–1999 Waterwese en Bosbou Kader Asmal 50px ANC 1994–1999

Sien ook African National Congress Nasionale Party Inkatha Vryheidsparty Nelson Mandela

Verwysings

vorige: Kabinet van F.W. de Klerk Kabinet van Nelson Mandela50px Mei 1994 – Junie 1999 volgende: Kabinet van Thabo Mbeki

Mandela