"Invictus" is 'n kort gedig deur die Engelse digter William Ernest Henley. Die titel is Latyn vir "onverowerde". Dit is vir die eerste in 1875 gepubliseer.

Agtergrond Henley is op die ouderdom van twaalf met tuberkulose van die been gediagnoseer. Ten spyte hiervan het hy in 1867 die plaaslike Oxford-eksamen as 'n seniorstudent geslaag. Sy geaffekteerde voet moes reg onder die knie geamputeer geword het; die dokters het geglo dit was die enigste manier om sy lewe te red. Henley het volhard en het met een oorblywende voet oorleef. Hy is in 1875 ontslaan en het ten spyte van sy gestremdheid 'n aktiewe lewe vir byna dertig jaar gelei. Hy het met 'n kunsmatige been tot op die ouderdom van 53 geleef. "Invictus" is geskryf terwyl Henley vanweë sy siektetoestand in 'n hospitaalbed gelê het.

"Invictus"-teks

Sien ook Invictus, 'n rolprent deur Clint Eastwood oor Nelson Mandela, Francois Pienaar en die Rugby Wêreldbeker 1995-kampioene.

Verwysings

Kategorie:Gedigte