Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1966 het op 30 Maart 1966 plaasgevind en was deur die Nasionale Party met 'n groot meerderheid gewen. Die party het 126 setels (+21) behaal. De opposisie het sleg gevaar. Die Verenigde Party het 10 setels verloor, en die Progressiewe Party het hulle een setel behou.
Die aantal setels te verdeel in die Volksraad was 166, tien meer as by die vorige verkiesing. Ses setels was gereserveer vir blanke kiesers in die mandaatgebied van Suidwes-Afrika (Namibië) – vanaf 1915 deur Suid-Afrika bestuur. Al die setels het aan die NP gegaan.
Uitslag duimnael|links|Setels in die Volksraad van Suid-Afrika na die 1966-verkiesing Party Leier % Setels Verskil Nasionale Party Hendrik Frensch Verwoerd 58,31% 126 +21 Verenigde Party De Villiers Graaff 37,37% 39 -10 Progressiewe Party Jan Steytler 3,05% 1 ±0 Onafhanklikes – 1,27% 4 -0 Totaal 99,1% 170
Kategorie:1966 Kategorie:Verkiesings in Suid-Afrika