’n Kremlin is ’n Russiese fort, vesting of kasteel. Die term kan ook verwys na:
In Rusland: Die Moskouse Kremlin (meestal net "die Kremlin" genoem) Die regering van die Sowjetunie Die regering van Rusland Kazan-kremlin, ’n fort in Kazan
Plekke: Le Kremlin-Bicêtre – ’n voorstad van Parys, Frankryk Kremlin (Duitsland) – ’n klein dorpie in die Luckau-distrik, in Laer-Sakse, Duitsland Kremlin (Montana) – ’n dorp in Montana, VSA Kremlin (Oklahoma) – ’n dorp in Oklahoma, VSA Kremlin (Virginië) – ’n dorp in Virginië, VSA Kremlin (Wisconsin) – ’n dorp in Wisconsin, VSA