Imperatriz 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag border|90px|center Land 20px Brasilië Deelstaat 20px Maranhão Koördinate Stigting 16 Julie 1852 Oppervlakte: - Totaal 1 367,901170 vk km Hoogte bo seevlak 95 m Bevolking: - Totaal (November 2010) 247 553 - Bevolkingsdigtheid 180,97/vk km Tydsone UTC -3 - Somertyd UTC -2 Burgemeester Sebastião TorresMadeira (PSDB) Amptelike Webwerf imperatriz.ma.gov.br
Imperatriz is 'n stad in die noorde van Brasilië, in westelike Maranhão. Met 'n beraamde bevolking van 247 553 in 2010, die stad is die tweede grootste stad in Maranhão. Imperatriz is op 16 Julie 1852 gestig deur Manoel Procopio.
Demografie Totale bevolking: 247 553 Stedelike bevolking: 218 555 Landelike bevolking: 11 895 Mans: 110 739 Vroue: 119 711 Bevolkingsgroei: 0.5%
Kategorie:Nedersettings in Brasilië