duimnael|links|upright|Commerzbank hoofgebou in Frankfurt. Commerzbank is een van die grootste banke ter wêreld, en die tweede grootste van Duitsland ná die Deutsche Bank. Die bank is in 1870 in Hamburg gestig. Sy hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hessen, Duitsland. Die bank het meer as 65 000 mense in lande, en het 'n groot teenwoordigheid in Europa, die Amerikas, Asië en die opkomende markte. Commerzbank se hoof uitvoerende beampte is Martin Blessing. Commerzbank is gelys op die Frankfurt (FWB) in de DAX-indeks.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Banke Kategorie:Duitse maatskappye Kategorie:Frankfurt am Main