Die term Nieu-Holland kan verwys ná:

Nieuw-Holland, 'n vroeëre benaming van die huidige Australië van die 17de eeu tot die 19de eeu. Nederlands-Brasilië, 'n voormalige Nederlandse kolonie in die huidige Brasilië vanaf 1634 tot 1650. Nieuw Nederland, 'n voormalige Nederlandse kolonie in die huidige Verenigde State van Amerika vanaf 1624 tot 1667.