Bari 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Administratiewe gewes 20px Apulië Provinsie Bari Koördinate  Stigting - Oppervlakte:    - Totaal 117 vk km  Hoogte bo seevlak 5 m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2019) 316 491  - Bevolkingsdigtheid 2 700/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Antonio Decaro (PD) Amptelike webwerf comune.bari.it

Bari (Latyn: Barium) is 'n groot stad in die suidooste van Italië aan die Adriatiese Seekus. Die stad is die hoofstad en grootste stad van die administratiewe gebied (streek) Apulië.

In Januarie 2021 het Bari 'n bevolking van 316 491 gehad. Soos op 2015 is 12 495 persone (3,8% van die bevolking) óf self immigrante óf afstammeling van onlangse landverhuisers. Die meeste van hulle is vanuit Georgië, Albanië en Roemenië afkomstig. Comui-Italiani.it – besoek op 28 Mei 2017 Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1990.

Galery

Gebore Licia Albanese, sopraan Thiago Alcántara Do Nascimento, sokkerspeler Mario Nuzzolese, joernalis Francesco Rossi, (1650-1725) operakomponis Giovanni Laterza, redakteur Guido Marzulli, skilder Gianrico Carofiglio, skrywer Marco Misciagna, altviolis en violis

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Italië Kategorie:Nedersettings langs die Middellandse See