Sioux Falls (uitgespreek /ˌsuː ˈfɔːlz/) is die grootse stad in die Amerikaanse deelstaat van Suid-Dakota. Die stad het 'n bevolking van 123 975 in 2000 gehad.
Geografie Sioux Falls lê in die suid-ooste van Suid-Dakota.
Kategorie:Nedersettings in Suid-Dakota