La Roux is 'n Britse elektropopduo bestaande uit sangeres Elly Jackson en vervaardiger Ben Langmaid (Faithless). Die groepsnaam is 'n verbastering van die Franse La Rousse (Die Rooie) wat betrekking het op die haarkleur van Jackson. Hoewel sy in hierdie projek min of meer alleen optree en Langmaid meer op die agtergrond bly, hou La Roux vol hulle is geen solohandeling nie.
Eksterne skakels Amptelike webwerf MySpace-profiel
Kategorie:Engelse musiekgroepe