Jimi Hendrix (27 November 1942 - 18 September 1970), gebore as Johnny Allen Hendrix in Seattle, Verenigde State van Amerika, was 'n kitaarspeler, sanger en musiekkomponis. Hy sterf in 'n hotelkamer in Londen (Verenigde Koninkryk) aan 'n oordosis Vesparax-slaappille. Hy word beskou as die beste kitaarspeler in die geskiedenis.http://books.google.co.uk/books?id=99LCqESu2KAC&pg=PA118&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&ei=2vngSa6jHYy0yQTb3tCaDQ#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=falsehttp://books.google.co.uk/books?id=r0SOzr_0Ya4C&pg=PA84&lpg=PA85&dq=Jimi+Hendrix+widely+considered&hl=pl#v=onepage&q=Jimi%20Hendrix%20widely%20considered&f=false

Albums 1967 Are You Experienced? 1967 Axis: Bold as Love 1968 Electric Ladyland 1970 Band of Gypsys [sic] 1971 The Cry of Love 1971 Rainbow Bridge 1972 War Heroes 1974 Loose Ends 1975 Crash Landing 1975 Midnight Lightning 1980 Nine to the Universe 1997 First Rays of the New Rising Sun

Sien ook 27-Klub

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Sterftes in 1970