duimnael|regs|282px|Bjes
Bjes (Russies: бес) was ’n bose gees in die Slawiese mitologie.
Ná die aanvaarding van die Christendom is die bjes verbind met die duiwel. In die Russiese Standaardbybel word bjesi (die meervoud) byvoorbeeld in Markus 5:12 gebruik waar die duiwels (Afrikaanse vertaling van 1953) in die varke invaar.Markus 5, Russiese teks Markus 5, Afrikaanse teks, 1953-vertaling
Verwysings Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel :en:Bies
Kategorie:Slawiese mitologie