Huntsville 280px Kaart Wapen 170px|center 75px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Alabama Administratiewe distrik (county) Madison, Limestone Koördinate  Gestig op 23 Desember 1809 Geïnkorporeer op 9 Desember 1811 Oppervlak:    - Totaal 543,9 vk km  Hoogte bo seevlak 193 m Bevolking:    - Totaal (2010) 180 105  - Bevolkingsdigtheid 331,14/vk km  - Metropolitaanse gebied 417 593 Tydsone CST (UTC -6)  - Somertyd CDT (UTC -5) Klimaat    - Tipe Subtropiese klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 3,8 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie 14,5 / 26,1 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1452,4 mm Burgemeester Tommy Battle (R) Amptelike webwerf www.hsvcity.com

Huntsville is die vierde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Alabama, en het 'n bevolking van 180 105 in 2010 gehad.

Huntsville is in die noorde van Alabama, naby Tennessee geleë.

Klimaat In Januarie is die gemiddelde temperatuur 3.8 °C, in Julie is dit 26.1 °C. Jaarliks val daar gemiddeld 1452.4 mm neerslag (soos gemeet oor die periode 1961-1990).

Geboortes Jimmy Wales (1966), internetentrepreneur (medeoprigter van Wikipedia)

Fotogalery

Kategorie:Nedersettings in Alabama