Lubumbashi 270px Kaart Vlag 180px|senter 90px|senter|raam Wapen 75px|senter|raam Land Demokratiese Republiekdie Kongo Provinsie Lubumbashi Koördinate  Gestig op 1910 Oppervlakte:    - Totaal 747 vk km  Hoogte bo seevlak 1 208 m Bevolking:    - Totaal (2021) 2 584 000  - Bevolkingsdigtheid 1 525/vk km  - Metropolitaanse gebied Tydsone UTC+1 Burgemeester Guylain Lubaba Buluma

Lubumbashi (voorheen Élisabethville in Frans en Elisabethstad in Nederlands) is die tweede grootse stad in die Demokratiese Republiek die Kongo. Die stad is in die suidooste van die land geleë, en het 'n bevolking van 2 584 000 in 2021 gehad. Die stad is ook bekend as L'shi en Lubum.

Lughawe Lubumbashi het 'n moderne lughawe, die Lubumbashi Internasionale Lughawe. Die lughawe het 'n hoëprofielrol tydens die Katanga-oorlog gespeel. Nadat dit deur troepe van die Verenigde Nasies se mag in die Kongo (ONUC) op beslag gelê is, is die lughawe as 'n basis teen die afskeidingsregering gebruik.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Demokratiese Republiek die Kongo