Shreveport, Louisiana 280px Kaart Wapen 170px|center Vlag 90px|center Land 20px Verenigde State  Deelstaat 20px Louisiana Parish Caddo, Bossier Koördinate  Gestig op 1836 Geïnkorporeer op 20 Maart 1839 Oppervlakte:    - Totaal 305,1 vk km  Hoogte bo seevlak 43 m Bevolking:    - Totaal (Stad en county 2010) 218 021  - Bevolkingsdigtheid 749,2/vk km  - Metropolitaanse gebied 535 000 Tydsone CST (UTC -6) Somertyd: CDT (UTC -5) Klimaat    - Tipe Subtropiese klimaat  - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 11 °C  - Gem. temp. Januarie/Julie 6,5 / 28,2 °C  - Gemiddelde jaarlikse neerslae 1305,1 mm Burgemeester Tom Arceneaux Amptelike Webwerf shreveportla.gov

Shreveport is die derde grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Louisiana, en het 'n bevolking van 218 021 in 2010 gehad.

Geografie Shreveport is geleë in die noord-weste van Louisana, aan die oewer van die Redrivier.

Kategorie:Nedersettings in Louisiana