Die Oos-Slawiese tale is een van die drie subgroepe van Slawiese tale, wat tans in Oos-Europa gepraat word. Dit is die groep met die grootste getal sprekers, veel meer as die Wes- en Suid-Slawiese groepe.

duimnael|links|Stamboom van Oos-Slawiese tale Die Oos-Slawiese tale sluit tale in soos: Russies Belarussies Oekraïens Rusyn (Roeteens)

Eksterne skakels

Kategorie:Taalfamilies