Helichrysum teretifolium is 'n blomdraende, klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal, Oos-Kaap en die Wes-Kaap; dit kom vanaf die Piketberg tot Kaap Agulhas en ooswaarts tot by Durban voor. Die spesie blom vanaf Julie tot November en is onder andere deel van die fynbos en Albanie-ruigte.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

teretifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika