Die Bloukopdrawwertjie (Cursorius rufus) is 'n waadvoël in die sprinkaanvoël- en drawwertjiefamilie, Glareolidae.
Alhoewel geklassifiseer as waadvoëls, is hierdie voëls wat van droë, oop landskappe hou, verkieslik halfwoestyn, waar hulle tipies hulle insekprooi jag deur op die grond te hardloop.
Dit is 'n klein voëltjie wat in die westelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit vreet insekte en sade en lewe in oop, kort grasveld en gebrande veld. Dit word tot 20–23 cm lank.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Verwysings
Bronne Animal, Smithsonian Institution, 2005 sabirdstamps.com
Kategorie:Drawwertjies Kategorie:Waadvoëls