Die klapperbos (Blepharis mitrata) is 'n klein struik wat deel van die Acanthaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant staan ook as die stekelblaar bekend.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

mitrata Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika