Die Swahili Wikipedia (Wikipedia ya Kiswahili) is die Swahili weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans artikels, wat dit die grootste Wikipediaprojek maak.The Swahili Wikipedia's grown up day after day Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongotale met meer as 1 000 artikels. Die Swahili Wikipedia is tans die derde grootste Afrikawikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia en die Malgassiese Wikipedia.

Sien ook Afrikaanse Wikipedia Joroeba Wikipedia Malgassiese Wikipedia Noord-Sotho Wikipedia Somaliese Wikipedia Suid-Sotho Wikipedia Tsonga Wikipedia Tswana Wikipedia Venda Wikipedia Xhosa Wikipedia Zoeloe Wikipedia

Verwysings

Eksterne skakels

Tuisblad van die Swahili Wikipedia Statistiek vir die Swahili Wikipedia deur Erik Zachte Takwimu Wikipedia ya Kiswahili – statistieke vir die Swahili Wikipedia

Kategorie:Wikipedias volgens taal