Jingdezhen (Chinees: 泉州) is 'n stad in die Chinese provinsie Jiangxi met 'n bevolking van 1 669 057 in 2018. Die stad naby die Yangtze-rivier in die suidooste van die Volksrepubliek China gelee. Na die stad word as die "porseleinhoofstad" verwys aangesien in dié stad sedert minstens 1 000 jaar Chinese porselein vervaardig word en vir die meeste deel van hierdie tydperk was Jingdezhen-porselein die belangrikste en fynste porselein in die hele China. Die stad spog met 'n goed gedokumenteerde geskiedenis wat meer as 2 000 jaar dek. Jingdezhen se porseleinvervaardigingsterreine is in 2026 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy

Kategorie:Nedersettings in die Volksrepubliek China Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in China