Dasispermum is 'n genus van kruide wat behoort tot die familie Apiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, Noord-Kaap, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is sewe spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dasispermum capense (Lam.) Magee & B.-E.van Wyk Dasispermum grandicarpum Magee & B.-E.van Wyk Dasispermum hispidum (Thunb.) Magee & B.-E.van Wyk Dasispermum humile (Meisn.) Magee & B.-E.van Wyk Dasispermum perennans Magee & B.-E.van Wyk Dasispermum suffruticosum (P.J.Bergius) B.L.Burtt Dasispermum tenue (Sond.) Magee & B.-E.van Wyk

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika