Phylica imberbis is 'n klein tot medium struik wat deel is van die Rhamnaceae familie. Dit spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor vanaf die Bokkeveldberge tot Knysna asook in die Swartberge. Die spesie is deel van die fynbos en blom van November tot April.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Phylica imberbis var. eriophoros (P.J.Bergius) Pillans Phylica imberbis var. imberbis Phylica imberbis var. secunda (Thunb.) Sond.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

imberbis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika