Deroy d'Encarnação Duarte (gebore 4 Julie 1999) is 'n professionele sokkerspeler wat as middelvelder vir die Bulgaarse Eersteliga-klub Ludogorets Razgrad speel. Hy is in Nederland gebore en het Nederland op verskeie jeugvlakke verteenwoordig, maar sedert 2022 verteenwoordig hy die nasionale span van Kaap Verde.
Verwysings
Kategorie:Kaap Verdiese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense