Sidny Lopes Cabral (gebore 18 September 2002) is 'n Kaapverdiese professionele sokkerspeler wat as verdediger vir die Süper Lig-klub Trabzonspor speel. Hy is in Nederland gebore en verteenwoordig die nasionale span van Kaap Verde.
Verwysings
Kategorie:Kaap Verdiese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense