duimnael Die Thaise Nasieparty, of Chart Thai Party (Thai: พรรคชาติไทย, Phak Chat Thai) was 'n konserwatiewe politieke party in Thailand. Dit is op 2 Desember 2008 deur die Konstitusionele Hof van Thailand ontbind, saam met die Volksmagparty en die Neutrale Demokratiese Party, omdat hulle kieswette in die Thaise algemene verkiesing van 2007 oortree het. Daarna het die meeste LP's die Chartthaipatana Party (Thaise Nasie-ontwikkelingsparty) gestig, wat die Thaise Nasieparty se opvolger geword het.
Eksterne skakels
Kategorie:Politieke partye in Thailand