duimnael Die Nuwe Aspirasie Party (Thai: พรรคความหวังใหม่, Phak Khwam Wang Mai) is 'n politieke party in Thailand. Die party is in 1990 gestig deur Generaal Chavalit Yongchaiyudh na sy aftrede as Opperbevelhebber van die Koninklike Thaise Leër. Hierdie party het die verkiesings van 1996 gewen en 'n koalisieregering gevorm met Chavalit as Eerste Minister. Die aanvang van die Asiatiese Finansiële Krisis in 1997 het die kiesers se vertroue in die regering verminder, en Chavalit is gedwing om te bedank.
Eksterne skakels
Kategorie:Politieke partye in Thailand